Woensdag 17 Oktober 2018
Vredesprekers
En so kruis die stowwerige se pad mos met 'n persoon wat 'n roomysmajien-opperateur is. Te midde van 'n halstarrige masjien en klante wat die die vrug van die gees dra nie se reaksie daarop, is sy kalm,en praat mooi en bedagsaam met elke klant. Haar naam het ek nie gevra nie, maar ek weet, haar invloed op menselewens, is groot.
Saterdag 25 Augustus 2018
Opwindende digitale en administatiewe diente reg onder jou neus
As jy nou wil sien wat is toegewyde diens, besoek gerus www.dcp.sukijaki.co.za en beloer hoe hierdie entrepeneur se dienste, jou lewe beter kan maak.
Woensdag 25 April 2018
Om met goeie mense te meng
Vandag is dit Stof se voorreg om 'n uur of twee saam met Zoltan te bestee. Mag sy dag gevul wees met groot guns
Dinsdag 01 Augustus 2017
stowwerige werfie
Daar is 'n paar klein aanpassings gemaak op die stowwerige webwerf, en jy word uitgenooi om te gaan kuier op www.stof.co.za
Sondag 28 Mei 2017
Eenpolig
Elkeen wat geroep is om te dien, sal sy beste gee vir hulle wat gedien moet word. DIt impliseer ook dat elke konsultasie gefokus sal wees, en kommunikasieapparate se klokkies dan af sal wees, sodat daar nie afleidings is nie. Toon dus begrip as jou terapeut nie altyd jou oproepe kan beantwoord nie,. Dit beteken bloot dat hy besig is om op daardie oomblik besig om iemand anders, met dieselfde toewysding te dien as wat hy jou dien. Jy weet mos hoe om 'n teksie te stuur? En sodra omstandigdhede toelaat dat daar aan kommunikasie aandag gegee kan word, sal dit wel pgevolg wees.
Maandag 24 April 2017
Dankbaarheidsdag
As die spiere vanaand kla dat hulle gewerk het, is dit met dankbaarheid dat getuig kan word dat dit die gevolg is van 'n seengevulde dag. Dankie Vader, dat U my raaksien.
Saterdag 01 April 2017
Om te knor...
Kom ons gesels oor maniere waarop mense mekaar beknor en dikwels van ander gebruik maak om hulle doel te bevorder.
Almal van ons weet dat knor nie reg is nie.
Almal van ons weet dat nie eers 1 April 'n geldige rede is om 'n medemens in die geestelike domein aan te val nie.
Daarom nou die ope uitnodiging om op hierdie inset, hier te reageer.
Laat ons maar die titel noem: Om te knor of nie...
Ek loer.
Almal van ons weet dat knor nie reg is nie.
Almal van ons weet dat nie eers 1 April 'n geldige rede is om 'n medemens in die geestelike domein aan te val nie.
Daarom nou die ope uitnodiging om op hierdie inset, hier te reageer.
Laat ons maar die titel noem: Om te knor of nie...
Ek loer.
Teken in op:
Plasings (Atom)