Eposlose bylaes?
‘n Korrespondent versoek vir Stof om ‘n dokument aan te stuur na ‘n
epos-adres. Maar sonder ‘n epos wat dit
vergesel, net die dokument. Sover
hierdie luisbreintjie weet, kan geen bylae per epos versend word sonder dat dit
geheg is aan ‘n begeleidende epos nie?
Of weet die slim mense iets wat ons plebs nie weet nie?
Geen opmerkings nie:
Plaas 'n opmerking