Dankie bodorpers, dat julle ons so ruim subsidieer. Daar moet tog iets goeds in jullle wees...
Saterdag 02 Mei 2015
Bekostigbare kos
Die doel van 'n vervaldatum op voedselprodukte
is om te verseker dat, nadat die bodorpers vier maal die ware prys voor
genoemde datum betaal het, ons onderdorpers die voorraad wat oor is na
hierdie datum, teen 'n breukdeeltjie van die prys kry, alles net vir
onsself. Viva vervaldatums!
Dankie bodorpers, dat julle ons so ruim subsidieer. Daar moet tog iets goeds in jullle wees...
Dankie bodorpers, dat julle ons so ruim subsidieer. Daar moet tog iets goeds in jullle wees...
Sondag 01 Maart 2015
amerkaanse taalverwarring
Vertel vir Stof, wat is die verskil tussen die amerikaanse terme "navy" en "marines". Klink vir hom na dieselfde ding.
VHF Radio-ontvanger
Is daar iemand wat so gaaf sal wees om Stof te adviseer of help met die omskakeling van 'n 87.5-108 Mhz ontvanger, na 182.2 Mhz? Of dalk 'n werkende 182.2 beskikbaar het waaroor ons kan konkel?
Sondag 08 Februarie 2015
Omgeruilde letters?
In vroeë engelse literêre geskrifte sowel as
1610 Koning Jacobus uitgawe van die Bybel, word die hedendaagse U en V,
deurentyd andersom gebruik. Hulle
klankwaarde en hulle gebruik ooreenkomstig taalreëls, dui duidelik daarop dat
vandag se gebruik van die bepaalde letters, nie is soos dit oorspronklik in die
romeinse skrifstelsels bedoel was nie.
Op baie kunswerke waar die inskripsie op Jesus se kruis in Latyn aandui,
is die verskynsel ook duidelik sigbaar.
‘n Oorblyfsel daarvan vandag, is dat die engelse naam vir die W
karakter, steeds as “dabbeljoe” uitgespreek word, dus ‘n “dubbele U”, nie ‘n
“dubbele V”, nie.
Kan Stof se maatjies wat taalonnies en taalkennners is, dalk iets deel oor wanneer hierdie verandering ingetree het en wat die motivering daarvoor was?
Kan Stof se maatjies wat taalonnies en taalkennners is, dalk iets deel oor wanneer hierdie verandering ingetree het en wat die motivering daarvoor was?
Sondag 01 Februarie 2015
OVHD Skottelkapasiteit?
Wie kan vir Stof vertel: As ‘n enkele perseel meer as een wooneenheid
het, hoeveel OVHD dekodeerders kan suksesvol deur middel van ‘n korrekte
retikulasienetwerk, op een sentrale satelietskottel gekoppel word?
Vrydag 30 Januarie 2015
Om beter te kan sien, my kind.
Om beter te kan sien, my kind.
Besoek www.kyk.stof.co.za en deel gerus jou ervaring
Besoek www.kyk.stof.co.za en deel gerus jou ervaring
Maandag 26 Januarie 2015
LinkedIn se Webtrolle
Sal elkeen wat wil, asseblief vir Emilio, wat die adres linkedin_suppor t@cs.linkedin.c om gebruik, 'n broederlike vermaning oor menseverhouding s stuur. Hoe meer epos hy kry, hoe beter is die kans dat sy diens gewaardeerd, en nie pynlik sal wees, soos op hede nie.
Sodra die artikel oor die insident voltooi is, sal die skakel ook hier geplaas word.
Sodra die artikel oor die insident voltooi is, sal die skakel ook hier geplaas word.
Teken in op:
Plasings (Atom)