Ek wil die regering van harte gelukwens met hulle weldeurdeurdenkte plan om die oorbevolking onder beheer te bring.
Deur te vereis dat bestuurders van openbare pasasiersvoertuie maskers moet dra, verseker hulle dat die bestuurders se bewussyn en skerpheid
benadeel word deur die gebrek aan suurstof en die inname van hulle eie gifgasse. So word verseker dat daar meer gereeld, veelvuldige busse vol burgers uitgewis word.
Dit is wel n weldeurdeurdente plan.. Dit is dalk n opposisie vir die eind jaar fees seisoen party praktisyn??? Dalk moet mens vra hoeveel groen en geel baadjies nie dalk dieselfde patroon volg nie?
AntwoordVee uitBietjie soos die Wilde Weste :)
AntwoordVee uitSkerp respondente...
AntwoordVee uit